
Tuesday Sep 17, 2024
Vyf Ligte Episode 26| Terugkyk na die Azerbaijan Grand Prix 2024
Hierdie episode duik Eddie, Rassie en Kallie in die wenners en verloorders van die opwindende Azerbaijan Grand Prix. Hulle bespreek ook die kontroversiële botsing tussen Perez en Sainz wat die wedren onder 'n Virtuele Veiligheidsmotor beëindig het. Geniet die episode saam met ons en asseblief LIKE, LEWER KOMMENTAAR en SUBSCRIBE tot as jy van ons content hou. Jy kan ook ons volg op sosiale media en ons saai dit uit op Apple Podcast, Podbean en Spotify.
In this episode Eddie, Rassie and Kallie dive into the winners and losers of the thrilling Azerbaijan Grand Prix. They also discuss the contraversial crash between Perez and Sainz the ended the race under a Virtual Safety Car. Enjoy the episode and please LIKE, COMMENT and SUBSCRIBE if you like our content.
Comments (0)
To leave or reply to comments, please download free Podbean or
No Comments
To leave or reply to comments,
please download free Podbean App.