
Monday Sep 02, 2024
Vyf Ligte Episode 22 Terugkyk na 2024 Dutch Grand Prix
Eddie, Rassie en Kallie kyk terug na ‘n dominante vertoning van Lando Norris. Hulle bespreek ook al die nuus in sluitend Williams wat Logan Sargeant die trek pas gegee het. Moenie die opwindende episode misloop nie
No comments yet. Be the first to say something!