
Thursday Aug 15, 2024
Vyf Ligte Episode 20 | Lounge Session
Hierdie episode bied 'n fantastiese gesprek met 'n goeie vriend van Vyf Ligte en F1-aanhangers oor hul ervaring van die 2024 Formule 1-seisoen tot dusver. Ons bespreek ook van die hoogtepunte van die seisoen en 'n paar opwindende bespreekings punte, terwyl ons lekker gesels en saam lag. Sit gerus terug en ontspan terwyl jy saam met ons na hierdie sessie luister. Moet asseblief nie vergeet om ons kanaal te "like,share" en in te teken nie!
In this Episode we have great discussion with fellow friend of Vyf Ligte and F1 fans regarding their experience of the Formula 1 2024 season thus far. We also discuss some highlights of the season and some hope topics and have some great banter around the room. Come sit back and relax enjoy our session with us. Please like and subscribe to our channel!
Comments (0)
To leave or reply to comments, please download free Podbean or
No Comments
To leave or reply to comments,
please download free Podbean App.