Friday Jun 28, 2024

Vyf Ligte Episode 12 | Voorskou van Oostenryk Grand Prix

In hierdie episode kyk Eddie en Rassie na die opkomende Oostenrykse Grand Prix. Hulle bespreek die vorm van Norris en Verstappen en wie kan Redbull keer. Kan Ferrari terug bons na 2 slegte vertoonings? Hulle bespreek ook die nuutste nuus in Formule 1. Moet hierdie episode nie misloop nie! 

Comments (0)

To leave or reply to comments, please download free Podbean or

No Comments

Copyright 2024 All rights reserved.

Podcast Powered By Podbean

Version: 20241125